Successfully reported

Luwandla 12

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Lizelle F
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Puik verblyf. Is baie vriendelik ontvang. Als wat nodig is, is daar. Het baie lekker gebly. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Mei 2025

Ontevrede oor dir gehalte van verblyf teen die bedrag wat ons moes betaal het. Nee, daar is vele klagtes gewees. Daar was bedluise wat my vrou en kinders gebyt het nadat ek twee bottels gif gespuit het. Die eetgerei, potte, borde, ens. was vuil. Die dak het gelek. Die TV se skottel was foutief — kon nie iets opsit vir die kinders in slegte weer nie. Braaigeriewe is pateties, met die braai se hoogteverstellers wat gebreek is; geen toerusting om kole te krap of die rooster skoon te maak nie. Daar was miere en sand in elke vertrek. Daar is verskeie kragpunte wat kortsluitings gehad het, en die buiteligte in die stoeparea het nie gewerk nie. Ek en my 5-jarige dogter het albei in die glasdeur vasgeloop, waar ek byna my neus gebreek het omdat daar nie ’n sticker in ’n logiese plek is om ’n mens te waarsku die deur is toe nie. Ons gasheer was baie vriendelik, maar die verblyf was absoluut power. As eerstekeergebruikers van die webtuiste sal ons beslis nie weer hierdie fout wil maak nie — veral nie teen die koste wat ons betaal het nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Tertia U
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Stil, rustig en skoon. Perfek vir 'n naweek se wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Visarend Street, Luwandla 12, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafc5b0cd5369335ef81d483d868651590868d9e8b5ad34afdcf4cc50e98b42141736db1ab23459a978e7ec2c7db02d868e32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1 Visarend Street Luwandla 12 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.373228180468 32.416352888361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang