Lux 4 Bedroom Camps Bay | Private Pool | Sea View
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria Road, Bakoven, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R6 548 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lux Camps Bay bied elegante akkommodasie met asemrowende uitsigte, ideaal vir gesinne of groepe vriende.
Die pragtige huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die volgende 2 slaapkamers is elk gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die oorblywende slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel die gebruik van 2 badkamers, beide toegerus met 'n bad, stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, dubbeloond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir gerief. Die kombuis vloei in 'n eetarea met 'n tafel vir 8, 'n knus kaggel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.
Deur die skuifdeure kan gaste op die gemeubileerde balkon stap en langs die swembad ontspan. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Bakoven en Bali-strand binne loopafstand, terwyl die Kasteelspoort-staproete 2.5 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Stort, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- Victoria Road, Bakoven, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria Road, Bakoven, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang