Lux Suite @77 Independence
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Independence Avenue, Windhoek, Khomas
- Vanaf R5 332 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lux Suite @77 Independence bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Windhoek, Namibië - ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie pragtige eenheid met lugversorging bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, perfek om saam maaltye te geniet. Die sitkamer is gemaklik gemeubileer met rusbanke en beskik oor 'n TV met DStv-kanale, asook gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe, wat 'n swembad en 'n gimnasium insluit. Die gebou is gerieflik geleë in die hartjie van die dorp, omring deur restaurante, die kunsvlytmark, winkels, historiese plekke en wisselkantoor.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Shantelle Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 77 Independence Avenue, Windhoek, Khomas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Independence Avenue, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang