Luxe living
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Emnotweni Avenue, Unit 50 Riverside Estate, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Luxe Living in Riverside Estate bied stylvolle selfsorgverblyf in die veilige en gesogte Riverside Estate in Mbombela (Nelspruit). Hierdie pragtig ingerigte eenheid is ideaal vir gesinne, groepe vriende of sakereisigers wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike verblyf.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers is ingerig met koninggrootte beddens, en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis bied die sitkamer ruim gemaklike sitplek en 'n slim-TV teen die muur met stromingsdienste. Gratis WiFi word regdeur die eenheid voorsien.
Buite kan gaste ontspan op die privaat balkon met braaigeriewe. Met moderne geriewe in 'n veilige en gerieflike ligging, naby plaaslike besienswaardighede en hoofroetes, bied Luxe Living in Riverside Estate 'n gemaklike toevlugsoord vir 'n gesinsvakansie, naweekwegbreek of sakereis, wat 'n onvergeetlike verblyf in Mbombela verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Emnotweni Avenue, Unit 50 Riverside Estate, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Emnotweni Avenue, Unit 50 Riverside Estate, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang