Successfully reported
+17

Luxe Seaview Apartment @ Simbithi

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Sicklebush Lane, Simbithi Eco Estate, Shaka's Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 500 R4 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Luxe Seaview Apartment @ Simbithi is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Simbithi Eco Estate in Shaka's Rock, Ballito. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende geriewe wat hierdie kusdorp bied, kan verken en geniet.

Hierdie grondvloerwoonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdak-patio met 'n eetkamertafel en 'n gasbraai geniet. Die landgoed spog met 'n gemeenskaplike swembad en 'n putt-putt-baan. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Chaka's Rock Tidal Pool en Beach wat ongeveer 2.4 km weg is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 3 Sicklebush Lane, Simbithi Eco Estate, Shaka's Rock, 4391, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
R 4 500 R 4 050
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 500
R 4 500 R 4 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
R 4 500 R 4 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Sicklebush Lane, Simbithi Eco Estate, Shaka's Rock, 4391, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbec7b26c2cfbcfcc1a4729bda3d8890a9c4e369922e4ea04f6bbb457a6ff7d5c5720568292b612dcfe1e1eebf3fed97e9a11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R4 050 per nag (plek vir 6) 3 Sicklebush Lane Simbithi Eco Estate 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.517417357072 31.226474392204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang