Luxury 1-Bedroom Upper Floor Apartments
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 524 Douglas Crowe Drive, Ballito Village, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Luukse eenslaapkamerwoonstelle op die boonste verdieping is stylvolle woonstelle in 'n veilige kompleks in Ballito, 'n gegoede kusdorpie in KwaZulu-Natal.
Dié woonstelle beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n sitkamer met 'n TV en 'n volledig toegeruste kombuis.
Die woonstelle het ook 'n terras met tuinuitsigte. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste sal ook toegang tot die gemeenskaplike swembad hê.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Marc Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 524 Douglas Crowe Drive, Ballito Village, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Luxury 1-Bedroom Upper Floor Apartments het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 524 Douglas Crowe Drive, Ballito Village, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang