Luxury 2-Bedroom Garden Apartments
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1321 Douglas Crowe Drive, Ballito Village, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Luxury 2-Bedroom Garden Apartments is stylvolle woonstelle in 'n veilige kompleks in Ballito, 'n gegoede kusdorpie in KwaZulu-Natal.
Elke woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV en 'n kombuis wat volledig toegerus is.
Elke woonstel lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Marc Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1321 Douglas Crowe Drive, Ballito Village, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1321 Douglas Crowe Drive, Ballito Village, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang