Luxury 3-Bedroom Upper Floor Apartments
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 123 Douglas Crowe Drive, Ballito Village, Dolphin Coast, 4301, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Luxury 3-Bedroom Upper Floor Apartments is stylvolle woonstelle in 'n veilige kompleks in Ballito, 'n gegoede kusdorpie in KwaZulu-Natal.
Elke woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV en 'n kombuis wat ten volle toegerus is.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Marc Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 123 Douglas Crowe Drive, Ballito Village, Dolphin Coast, 4301, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Luxury 3-Bedroom Upper Floor Apartments het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 123 Douglas Crowe Drive, Ballito Village, Dolphin Coast, 4301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang