Successfully reported

Luxury 4 Sleeper Chalet 2 @ Mokuru Private Nature Reserve

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Eulinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige, natuur skoon bly. Vriendelike gasvrou. Die plek is skoon en het pragtige natuur uitsig. Elke unit is op sy eie kant. Die kamer en kombuis is apart. Die gasvrou en haar helper is vriendelik en altyd beskikbaar om te help. Dis net die 45 km sandpad wat lank is en paar dips het; anders is dit die moeite werd. Kies net die kameropset wat jou pas. Ons het 4 beddens in een kamer gehad, maar dit was nog steeds gerieflik genoeg. Daar is ook soos kamp tipe units. Alles in die kombuis en kamers is verskaf, insluitend komberse en handdoeke. Sal dit beslis aanbeveel vir 'n groepie/familie wegbreek. Sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Mona Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unnamed Road Off R511, Mokuru Private Nature Reserve, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5345d6a39341bf56602258b1c1f6a13e08144b9c3da5a54241f556fb3460037951fe1411ac2627ec1dc330c1b70940843eda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Unnamed Road Off R511 Mokuru Private Nature Reserve 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.305234904093 27.674989700317
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang