Successfully reported
+16

Luxury Beach Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Club Crescent, Salt Rock, Ilembe, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxury Beach Cottage is 'n moderne selfsorgkothuis wat net 2 minute vanaf die Salt Rock-strand geleë is. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n gerieflike vakansiebasis, met hul eie ruimte en uitstekende ligging na die strand.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. 'n Kampbedjie is beskikbaar op versoek vir 'n baba.

Die kothuis het deurgaans lugversorging. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, dubbelinduksieplaat, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die leefarea het 'n lessenaar, 'n L-vormige rusbank en 'n 50-duim-slim-TV. Wi-Fi internettoegang is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek buite en buite-eetmeubels en 'n braai. Daar is ook 'n vuurput. Motorafdakparkeerplek is langs die kothuis beskikbaar.

Voel tuis en geniet die stilte en ontspanne atmosfeer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 6 Club Crescent, Salt Rock, Ilembe, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Luxury Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Club Crescent, Salt Rock, Ilembe, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24f90f9c8816e089f8a4143ac8ef5b9b8200f0a0c4fa555583ce3f705f58480a699ccb16e695106eaf3df93b07e6ca552e8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 6 Club Crescent Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5028201 31.235082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang