Successfully reported
+23

Luxury Beachfront Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 North Beach Road, 30 Degrees Umdloti Complex, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die bekoorlike Luxury Beachfront Apartment is aan die strandfront in Umdloti geleë en bied selfsorgverblyf net oorkant die straat van Umdloti-strand af, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende terwyl jy die see-uitsigte bewonder.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer beskik ook oor 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die twee addisionele badkamers is albei toegerus met 'n stort en bad.

Die oopplan-kombuis, wat spog met wonderlike see-uitsigte, is toegerus met 'n mikrogolf, oond, stoof, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, asook eetgerei en breekware. Die leefarea met lugversorging het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n gemaklike L-vormige sitkamerstel, en lei na 'n privaat balkon met 'n buitetafel en stoele wat skouspelagtige see-uitsigte bied.

Boonop kan gaste wat op soek is na buitemuurse doendinge die verskeie besienswaardighede in die omgewing verken of 'n wandeling af na die strand, wat net 70 meter verder is, neem.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 17 North Beach Road, 30 Degrees Umdloti Complex, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Luxury Beachfront Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 North Beach Road, 30 Degrees Umdloti Complex, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f0f40bf10765ab9ac3d775db61a98c0ba3529d1ecd1f9d87c9c3c15f6c11b5881099a64cf8c7113a890c5227422576a5b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 17 North Beach Road 30 Degrees Umdloti Complex 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.668028673047 31.119343810451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang