Successfully reported
+19

Luxury Gem in Stellies

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Market Street, Stellenbosch, Cape Town, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 899 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxury Gem in Stellies is 'n stylvolle, opgeknapte selfsorgwoonstel in Stellenbosh. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, en is stapafstand vanaf restaurante, kafees, winkels, galerye en wingerde.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea is modern en het 'n gemaklike rusbank en 'n eetarea met stoele. Verder is daar 'n kaggel en TV. Daar is ook 'n lessenaar vir gaste wat moet werk. Gratis WiFi is beskikbaar.

Stellenbosch is bekend vir sy bekoorlike, historiese kenmerke, skilderagtige omgewing en lewendige atmosfeer. Dit is ook bekend vir sy eikebome en Kaaps-Hollandse argitektuur.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 25 Market Street, Stellenbosch, Cape Town, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 899
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 899
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 899
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Market Street, Stellenbosch, Cape Town, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55c6dcfa664a0c27cac7b60861bdf771737cdba979d0ccecaf0180b2b57ec31c8f37d69f9c2abb7acb2fc9f4532f239c60ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 899 per nag (plek vir 2) 25 Market Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.9382364 18.8546178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang