Successfully reported

Luxury Guesthouse Co @ Butterfly House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Roelien B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Great stay - awesome house! Perfect escape from the city! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Peaceful. It was a wonderful stay in a lovely house. The animals right on our doorstep were an absolute blessing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantasties. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2025

Lekker ontspan. Bokke wat kom kuier is great. Lekker huis en geriewe. Lekker gebly. Paar niggles maar kleinighede. Een lig in die kombuis moet ten minste 'n ordentlike lamp in hê. Kan nie sien wat jy doen dag of nag nie, want als is lae intensiteit warm. Twee matte moet liefs verwyder word, want dis eerder throws wat oor die bank hoort en net 'n irritasie om plat te hou en nie te gly daarop. Sementvloer tussen huis en swembad is verkeerd geskreet, wat maak dat mens heeltyd wit poeierstof in die huis intrap. Lig by boma is op die verkeerde kant, want braai is te donker om te sien wat jy doen. Die toeknyp rooster is bedrieglik en moet reggemaak of vervang word, anders eindig jou vleis in die as. Verwyder stukkende TV, want dit skep net teleurstelling waar niks sou gewees het as dit nie daar was nie. Duideliker waarskuwings rondom ape en bobbejane wat weet hoe om vensters oop te maak. Grondpad vanaf Olifants weg tot by huis kort heelwat werk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantastic! We had a wonderful time, the team at the luxury guesthouse are fantastic, units are well thought out to make your stay as comfortable and memorable as possible. I would not hesitate to recommend them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corine R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Most amazing home away from home. Luxury Guesthouse Co @ Butterfly House has everything you dream of. The house is stylish and yet you feel so at home. The location is out of this world. We had many visitors at the house, from kudus, nagapies, giraffe, many impalas, and many more. The boma at night was something so special. With enough trees for shade in the day, and also enough open space to gaze at the stars at night. Every detail designed to perfection. Thank you for sharing this experience with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benieke L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Lovely house. Spacious and perfect for our small family. Hosts were able to answer any questions at any time. Very pleasant stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

Rustig en gemaklik. Ons het dit baie geniet. Wens ons kon langer bly om die huis heeltemal te kon geniet in terme van swembad en buite-area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Luxury Guesthouse Co @ Butterfly House
Madeleine & Familie was baie goeie gaste!!

Sanet D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Des 2021

Heerlike swembad en ligging is baie goed. Die huis is baie mooi. Die badkamers is egter 'n baie groot veiligheidsrisiko. Enige persoon kan baie maklik gly in die storte, en die water loop uit by die storte waarop 'n mens baie maklik kan gly. Die krane werk verkeerd om in die storte. Ons het probleme ervaar in die een stort waar die kraan verkeerd aangesit was. Die grasdak is ook nie mooi toe orals bo in die dak nie, wat dit maklik maak vir insekte en slange ens. om deur te kom. Ons het nie ons deposito van R500 terug ontvang of 'n gedeelte daarvan nie - ons het nou nog geen verduideliking gekry hoekom nie?

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Henriette
Luxury Guesthouse Co @ Butterfly House
Sanet, Jammer dat jul so verontrief was. Positiewe kritiek is altyd welkom. Vriendelike groete Lux Guesthouse Co.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2328 Butterfly Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dad96b64bf942050e40535069c47a6b6b4f3516605271cbf99997ab3b86eadf364e9b4ea2b648347bbbe397c1cafae0d583?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 2328 Butterfly Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.3415665 31.7801898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang