Successfully reported
+6

Luxury Modern Studio Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Bellamont Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxury Modern Studio Apartment is in Umdloti, 'n klein oorddorpie langs die KwaZulu-Natalse Noordkus geleë. Dit is die ideale plek vir paartjies, sakereisigers of solo-ontdekkingsreisigers wat op soek is na 'n ontspannende ontsnapping.

Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Die leefarea beskik ook oor 'n sitarea wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en TV, en die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien.

Hierdie pragtige ateljee is ideaal geleë net 'n entjie van die sprankelende see af en bied 'n mengsel van moderne elegansie en kusbekoring. Gaste kan 'n verfrissende swem in die swembad geniet, en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Corrine Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 22 Bellamont Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Luxury Modern Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Bellamont Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7654f5ed6231a410fb30d8a1d099f613d677ccd1af0ec798e75bb3a623d24358b989e065a4f2419dee833f298a7859b7d895?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 22 Bellamont Road Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.665452699851 31.120188391996
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang