Successfully reported

Luxury on Dorp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Carla R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Ons sal beslis weer bespreek. Heerlik gerieflik en baie sentraal. Die eienaar het baie moeite gedoen om 'n ekstra parkering vir ons te reël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Central and luxurious. We needed something that was central and near to the hospital, and we found the establishment clean and conveniently situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole P
1 nag
5.0
Nov 2024

I will definitely return! The accommodation was immaculate, with everything we needed. The host was very easy to get in touch with and extremely helpful. We enjoyed our stay immensely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Good. The apartment is all one needs with lovely finishes. The parking, however, is not an option unless you are driving a motorbike or need to park a small trailer. I do not think it should be mentioned on the listing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Minhet V
1 nag Saam met vriende
4.2
Jun 2025

Netjies, skoon, waarde vir geld. Ons het heerlik gebly. Alles was skoon en netjies. Lekker stoep vir oggend koffie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Welia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Ligging is heerlik. Ek het Luxury on Dorp spesifiek gekies oor daar in "Oorsig" deurgegee word dat daar 'n wasmasjien en 'n tuimeldroeer is, daar is geen van die 2 nie en dit was vir my regtig 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Lizette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ons het lekker gebly. Die eenheid was netjies en veilig. Goed geleë. Die WiFi het baie goed gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid N
1 nag
5.0
Mei 2023

Amazing stay. Central, clean, safe and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Was 'n baie netjiese woonstel met alles wat 'n mens sou wou hê vir 'n vinnige oorslaappunt. Die woonstel is veilig en baie netjies uiteengesit, sal Luxury on Dorp voorstel vir iemand wat in die area moet oorslaap of moontlik 'n ruk moet bly. Vir seker die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen E
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Wens ek kon langer bly. Die atmosfeer was ongelooflik, die woonstel was op die perfekte plek en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jolandi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Dorp Street, Barlinka 6, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf367b8017502e5dc1c23962313d2ee2a34d21eda2ac0c336804d744385964fab37f5c4d104dfecf9b1c2e4be9b0d14c8b2f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 69 Dorp Street Barlinka 6 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.940066135622 18.855764461971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang