Successfully reported
+26

Luxury Retreat with Scenic Balcony

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amalfi, Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 978 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Geleë in Mouille Point en met asemrowende see-uitsigte, is Luxury Retreat die ideale wegbreekplek binne loopafstand van die strand en Green Point-vuurtoring.

Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte bed en beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank, 'n TV en 'n aangewese werkspasie. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Deur die skuifdeure kan gaste maaltye buite op die gemeubileerde balkon geniet terwyl hulle die uitsigte inneem. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Granger Bay Harbour 1.7 km weg en Brokenbath Beach is 2.3 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 maand

Ligging

  • Amalfi, Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 978
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 978
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 5 978
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amalfi, Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15f0c4ec7ef1f4743027b906fe03c237a976bc002facc8cb5a1c1bfc5da3cd82d9a3191039e4a14c9034e46c9215fc9fc863?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 978 per nag, vir 4 mense Amalfi, Beach Road Mouille Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.901687690536 18.400680900209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang