Successfully reported
+31

Luxury Sunrise Seaviews @ 7 Thira

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Ocean Drive, Santorini Thira Unit 7, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Luxury Sunrise Seaviews @ 7 Thira is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks, reg op die oewer van die strand in Shaka's Rock, Ballito. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie grondvloerwoonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-droër-kombinasie is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea met lugversorging is gemeubileer met 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdak-patio met ongerepte see-uitsigte, 'n eetkamertafel en 'n Weber-braai geniet. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad, speelareas vir kinders en tuinpaadjies. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. King Shaka Internasionale Lughawe is ongeveer 22.7 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Deneil Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 101 Ocean Drive, Santorini Thira Unit 7, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Ocean Drive, Santorini Thira Unit 7, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c5fc32eb7c5afd53d142838218080df4aae4559ee37d965b2bf6ba08f2123dbedf399491acc1d5c901e061d8662fd9e27db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 4) 101 Ocean Drive Santorini Thira Unit 7 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.523223565818 31.227088289094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang