Luxury Tented Village @ Urban Glamping
- Kapasiteit: 25 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Luxury Tented Village @ Urban Glamping bied Glamping in St Lucia. Daar is 'n buiteswembad en 'n groot braai-area waar gaste kan kuier. Alle gaste deel die groot kombuis wat volledig toegerus is met gasstowe, stoofplate en breekware. Wi-Fi-toegang is beskikbaar deur die tentkamp.
Elke tent staan op 'n houtdek met 'n sitarea. Al die tente is om die swembad gesit en is toegerus met koninggrootte-beddens, slaapbank, 'n klerekas, yskas en privaat badkamer met 'n stort.
Ander geriewe wat aangebied word, sluit 'n groot swembad in terwyl die vuur in die braai-area aan die brand is, 'n gedeelde sitkamer, 'n toertoonbank en bied gratis parkeerplek. Die strand is 2,5 km vanaf die kamp, en Richardsbaai Lughawe is 75 km van die eiendom af. Hluhluwe Imfolozi Park is 70 km weg en Cape Vidal is 30 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Henre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 97
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 81 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Luxury Tented Village @ Urban Glamping het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 25 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang