Successfully reported
+21

Luxury Tiny Home

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 8, Kalkheuvel Farm, Mogale City, 1739, Gauteng
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Luxury Tiny Home is in Kalkheuwel waar die Wieg van die Mensdom Wêrelderfenisgebied geleë is. Diere kan vrylik in hierdie beskermde area in Gauteng rondloop.

Hierdie bekoorlike, ekovriendelike, vrystaande huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n buitestort en -bad. Die hoofslaapkamer het 'n daklig en 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n kamerskeiding wat verwyder kan word. Elke kamer het lugversorging en toegang tot 'n klein stoep met 'n uitsig oor die vallei. Die badkamer het 'n stort, toilet, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Hierdie unieke huis het 'n privaat dek met 'n Jacuzzi en privaat braai-area.

Die groot stoep en vensters laat gaste toe om die natuurskoon te waardeer. Gaste kan snags om die kampvuur sit, die sterrehemel bewonder en die bos se skoonheid inneem.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lourens E
Saam met lewensmaat
5.0
Uit gerus. Was 'n droom, uitsig was amazing. Buite badkamer natuurlik 'n moet.
Sep 2025
Vusimuzi M
Saam met lewensmaat
5.0
Epic. Very awesome. The host was welcoming and very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jack F
Saam met lewensmaat
5.0
Truly wonderful! What an amazing short stay we had, will be longer next time. The house itself is truly beautiful and unique and was ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Sandya C
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful and comfortable with loads of fun! It was a beautiful home that provided peace for my family and me. Extra firewood was provid...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Hannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plek. Goed toegerus, baie goeie ontvangs van Blackie. Sal definitief aanbeveel.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Plot 8, Kalkheuvel Farm, Mogale City, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Luxury Tiny Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 8, Kalkheuvel Farm, Mogale City, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c05d87673031ee6a49d66dd12771c582fc01863a266ce69049040c6464b211c8820d5a9a75ff0b9ca831ae80fc20e24bfae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 54 5 1 5 Plot 8 Kalkheuvel Farm 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.84641734467 27.871441504018
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang