Successfully reported
+28

Far Away Place - Luxury TreeHouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Currys Post Road, Whinstone Estate, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 850 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Far Away Place - Luxury TreeHouse is 'n selfsorghuis in die hartjie van die idilliese Midlands Meander en bied uitsigte oor die Karkloofvallei. Die damme op die perseel is ideaal vir forelhengel.

Dié huis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n enkelbed wat geskik is vir 'n kind beskikbaar vir ekstra slaapplek.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi. Daar is ook 'n ingeboude gasverwarmer vir die kouer nagte.

Gaste kan op die ruim balkon met hangmandjiestoele ontspan. Dit het 'n uitsig oor die dam en op die berge en is die ideale plek vir skemerkelkies. Daar is ook 'n braai-area.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Kinderbed vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Old Currys Post Road, Whinstone Estate, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Far Away Place - Luxury TreeHouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 850
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 2 850
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Currys Post Road, Whinstone Estate, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e4af80bdc8f34b21ef5f6f83274be8bf79515ab9c4a2369464b44a71bd4a6effa8322c4636f64dac996fea29ac359efdb18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 3 mense 1 5 1 5 Old Currys Post Road Whinstone Estate 3295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.32374441021 30.118816845085
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang