Lydenburg Guesthouse
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Ruiter Street, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lydenburg Gastehuis is in Lydenburg geleë en is ideaal vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante en hooftoegangsroetes.
Die verblyf bestaan uit 7 eenhede om van te kies, waarvan 2 in 'n woonstel omskep kan word. Elke kamer (behalwe die woonstel) is toegerus met 'n privaat badkamer en 'n TV met DStv.
Gratis WiFi word voorsien, wat dit ideaal maak vir sakereisigers.
Gaste kry ook veilige parkering op die perseel tydens hul verblyf.
Die gastehuis is 'n kort rit vanaf die Lydenburg Museum, sowel as 'n fietsry- en hardloopklub wat verskeie geleenthede gedurende die jaar reël.
Lydenburg Gastehuis is slegs 290 km vanaf Pretoria, 'n maklike 3.5 uur se ry vanaf O.R. Tambo Lughawe, wat dit 'n ideale springplank maak om die Panorama-roete, die bekende Long Tom-pas omring deur pragtige bergreekse, die Highlands Meander, Blyderivier Canyon, Pilgrims Rest, God's Window en die Krugerwildtuin te verken. Dit neem besoekers deur skouspelagtige natuurskoon besaai met watervalle en terrein van groot skoonheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Terry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 13 Ruiter Street, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Lydenburg Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Ruiter Street, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang