Lynwood Place
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Lynwood Road, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lynwood Place is 'n bekoorlike woonstel wat ruim, gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Durbanville bied. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Dit lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Filipe Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 7 Lynwood Road, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Lynwood Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Lynwood Road, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang