Successfully reported

Ma Cachette Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Johannes F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Absoluut fantasties. Baie lekker, ontspanne en luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Voel soos 'home away from home'. Baie goeie ligging, netjiese en gesellige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Pragtige en rustige verblyf. Ons het 'n heerlike nag gehad. Pragtige verblyf, vriendelike ontvangs en veilig. Kan dit vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rautie N
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Netjies, baie sentraal, veilig en heerlike ontbyt. Heerlik gebly en was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jani H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Warm and welcoming. Calm stay even in one of the busiest areas in Potchefstroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Mooi, skoon en regtig aangenaam. Die plek is baie netjies en mooi. Ons het die tyd daar baie geniet en die diens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Gasvryheid. Liefste gasvrou, sy het ons ontbyt 06:30 bedien. Alles is skoon en netjies. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael T
1 nag
4.8
Mrt 2025

Clean, neat, spacious and peaceful. Exactly what I needed for a peaceful, fuss-free overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Elize was baie gaaf en het ons laat tuis voel. Baie lekker gebly en.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christina L
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

Die ligging is goed en die plek is pragtig. Ek het regtig lekker gebly. Die gasvrou kon nie uitwerk hoe die TV in die kamer werk nie, maar ek is vir seker sy het nou seker gemaak. Dit is oorkant die Teologiese geboue geleë waar ek 'n kongres bygewoon het, en ek kon gewoon stap. 'n Mens kan ook stap na Die Akker en ander eetplekke. Ek sal beslis weer daar bly as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59a Corner of Molen and Meyer Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cccc06621bf2fc6ab1e97a878f2fd71a293e0add0df9c1c1b9f5f94aeb9936f286dafce6c861807fe546cff0b0c2d69c6f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 59a Corner of Molen and Meyer Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.6911379 27.0963472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang