Successfully reported
+6

Ma Tala Tala Wildlife Reserve Bush Camp

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ma Tala Tala Wildlife Reserve, Off the R573, Cullinan, 1003, Gauteng
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Ma Tala Tala Wildlife Reserve Bush Camp is 'n Afrika-bostoevlugsgoord wat naby die Stad van Tshwane in Cullinan is. Dit is naby genoeg vir 'n naweekwegbreek, maar ook ver genoeg om die stadsgewoel te ontsnap. Hierdie wildreservaat is 'n versteekte juweel naby Dinokeng en Roodeplaatdam en hiér kan gaste 'n privaat funksie, troue, konferensie of sommer net die wonderlike natuurlewe geniet en ontspan.

Hierdie kampplek het slaapplek vir 8 gaste en spog met 'n uitsig oor Dinokeng. Die perseel het 'n buitestort en 'n bosbad. Gaste moet hul eie toerusting en handdoeke saambring. Hierdie verblyf het ook bykomende eenhede op die perseel.

Ma Tala Tala bied ouwêreldse bekoring. Grasdakgeboue sluit die lieflike hoofgebou, troukapel, individuele en suite-kamers en 'n alfresco-fasiliteit met 'n uitsig oor die platteland in. Daar is 'n opelug boma met plek vir 100 mense en is ideaal vir braai en potjiekos vir groepe met 'n privaat funksie.

Gemeenskaplike braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Badkamer

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 132

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Ma Tala Tala Wildlife Reserve, Off the R573, Cullinan, 1003, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ma Tala Tala Wildlife Reserve, Off the R573, Cullinan, 1003, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceac2146e94afa5d60a10b279a71cb10a63aba9329165bf721e5a3531aaf87474e5dd210a4487078387ffb0aca317bc11c9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 8 mense Ma Tala Tala Wildlife Reserve Off the R573 1003 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.58244 28.44818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang