Successfully reported
+13

Maak Jouself Tuis

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Meyer Street, Morewag, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maak Jouself Tuis is 'n gastehuis in Kroonstad, die derde grootste dorp in die Vrystaat, sowat 2 uur se ry vanaf Johannesburg. Dit is 'n goeie putstop wanneer jy tussen Johannesburg en Bloemfontein reis.

Die gastehuis bied 4 goed toegeruste slaapkamers. Kamer 1 en 2 het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir kinders, daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Kamer 3 en 4 het albei 2 enkelbeddens elk en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Geriewe in die kamer sluit 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe. WiFi is beskikbaar.

Kroonstad, geliefd vir sy wye oop ruimtes en 'n oorvloed plantegroei, is 'n paradys vir natuurliefhebbers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Frans C
Saam met vriende
5.0
Excellent. Will highly recommend. It was my third stay there. It really is a home away from home. The accommodation is always sparkling...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Marie F
Saam met lewensmaat
5.0
Die skoonste, netjieste en vriendelikste. Sal die plek enige tyd voorstel. Die lekkerste wat ons nog ooit gebly het by 'n gastehuis.
Mei 2024
Frans C
Besigheidsreis
4.6
Die plek is baie netjies, skoon en goeie waarde vir geld. Die plek is baie netjies, skoon en goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar oornag.
Mei 2024
Elsje D
4.0
Sal plek definitief aanbeveel. Baie skoon en netjies. Lekker gebly.
Sep 2024
Jaco P
Gesin met klein kinders
4.6
Lekker skoon en stil perseel. Vriendelike ontvangs, gasvry en behulpsaam. Behalwe vir beurtkrag, was oorslaap baie aangenaam, dankie!
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Unine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 23 Meyer Street, Morewag, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Maak Jouself Tuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Meyer Street, Morewag, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjZDY1NmI4LTdkNDktNGJlMS1iOWM5LWJiOTBiZjg2OTA5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 23 Meyer Street Morewag 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.638251 27.225622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang