Successfully reported
+13

Maak Jouself Tuis

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Meyer Street, Morewag, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maak Jouself Tuis is 'n gastehuis in Kroonstad, die derde grootste dorp in die Vrystaat, slegs sowat 2 ure se ry vanaf Johannesburg. Dit is 'n gerieflike oornagplek tussen Johannesburg en Bloemfontein.

Die gastehuis bied 4 goed toegeruste slaapkamers. Kamer 1 en 2 het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir kinders met 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Kamer 3 en 4 het elkeen 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe. Daar is WiFi.

Die area is gewild vir sy wye, oop ruimtes en 'n oorvloed plantegroei en Kroonstad is 'n paradys vir natuurliefhebbers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Frans C
Saam met vriende
5.0
Excellent. Will highly recommend. It was my third stay there. It really is a home away from home. The accommodation is always sparkling...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Marie F
Saam met lewensmaat
5.0
Die skoonste, netjieste en vriendelikste. Sal die plek enige tyd voorstel. Die lekkerste wat ons nog ooit gebly het by 'n gastehuis.
Mei 2024
Frans C
Besigheidsreis
4.6
Die plek is baie netjies, skoon en goeie waarde vir geld. Die plek is baie netjies, skoon en goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar oornag.
Mei 2024
Elsje D
4.0
Sal plek definitief aanbeveel. Baie skoon en netjies. Lekker gebly.
Sep 2024
Jaco P
Gesin met klein kinders
4.6
Lekker skoon en stil perseel. Vriendelike ontvangs, gasvry en behulpsaam. Behalwe vir beurtkrag, was oorslaap baie aangenaam, dankie!
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Unine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 23 Meyer Street, Morewag, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Maak Jouself Tuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Meyer Street, Morewag, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjZDY1NmI4LTdkNDktNGJlMS1iOWM5LWJiOTBiZjg2OTA5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 23 Meyer Street Morewag 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.638251 27.225622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang