Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge 256A

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.5
Veiligheid
4.4
Erika K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker, sal dit definitief aanbeveel. Dit was 'n baie lekker plekkie gewees om in te bly. Goeie ligging, naby aan alles. Let net wel dat die plekkie nie 'n stoof het nie, so jy moet dit in ag neem voordat jy jou etes beplan. Verder as dit het ons geen klagtes gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja vir Warren
Mabalingwe Elephant Lodge 256A
Baie dankie vir die resensie. Ek wil net duidelik maak: daar is wel 'n stoof maar nie 'n oond nie. Baie dankie. Groete Sonja

Niekie L
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Baie lekker gebly en sal beslis weer teruggaan. Het baie lekker gebly. Plekkie was netjies en die daaglikse besoeke van die diere is 'n pluspunt. Ons het net baie reën gehad en sal graag wil hê dat 'n ingeboude braai dalk oorweeg sal word om voorsiening te maak indien die weer sou opsteek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Cozy and comfortable. Small, but you spend most of the time in nature so it makes up for that. Kids loved the animals that walk past the stoep in the mornings. Would definitely like to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mercia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jul 2025

Goed geleë, naby swembad. Eenheid het baie potensiaal maar aandag nodig. Verblyf was okay, maar nie waarde vir geld nie. Eenheid was vuil, slaapbanke baie hard, en kombuisbenodigdhede het opgradering nodig. Badhanddoeke te klein en die klerekas was nie skoon of leeg nie. Die foto's wys 'n losstaande braai, maar daar is nie een nie. Die boma is ver van die eenheid af, en daar is geen ligte op die paadjie of by die boma nie – wat dit ongerieflik maak in die donker. Perdebye is 'n probleem deur die dag.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lizelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Aug 2024

Terleurstellend. Die sleeper couches was so hard dat my kinders nie daarop kon slaap nie. My man moes Warmbad toe ry om matrasse te koop. Daar was glase en eetgerei wat vuil was. Ek moes opvolg oor die DStv wat nie aangesit was op ons aankoms nie en dit is uiters vuil agter die bed, spinnerakke ens. Ek het my oorbel verloor en moes agter die bed kyk.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Stephan V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Aug 2024

Het die natuur en wildkyk baie geniet. Nie ons gunsteling akkommodasie. Stoep was nie privaat nie. Bouery in eenheid langsaan. Moes stoepmeubels langsaan gaan haal. Boma/buitebraai was beskadig deur olifante. Daar was net 2 stoofplate en geen oond nie. Toilet het gelek en badkamervloer was nat!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Nela M
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Jan 2024

Baie ongelukkig gewees oor die verblyf wat baie geknop was. Ons het ongelukkig nie lekker gebly nie. Ons het die verkeerde inligting van die agent ontvang wat gesê het dis 'n 2-slaapkamer eenheid. Die foto's wat sy gestuur het, het nie ooreengestem met die plek waar ons gebly het nie. Ons was 2 pensionarisse wat op sleeper coaches geslaap het. Alles was op 'n knop vir 4 persone.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Megan F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

Die ligging was great en ons het ongelooflik baie diere gesien. Ja, dit was okay. Die skoonmakers was laat toe ons die dag arriveer en die plek was bietjie deurmekaar. Ons moes 'n kas uitpak om plek te maak vir ons klere.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Sonja vir Warren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Unit 45 Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb752e643dbc4b842f2731e13c1736a5419986c08907e0d86198aabdd58df35103ccf9eb68afb79633244244b715818c15836?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 10 5 1 4 R516 Unit 45 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.821690376945 28.063036255952
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang