Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
4.3
Lizette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Uitstekend en gemaklik en sentraal. Fantastiese ervaring in die bos! Baie lekker gebly! Sentraal geleë! Baie dankie - ons het alles gehad wat ons nodig het en het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerina B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Kon nie vir meer gevra het nie! Asemrowende naweek wegbreek! Kan definitief Elephant Lodge Unit 254 aanbeveel. Skoon, netjies en het alles nodig vir 'n fantastiese wegbreek. Die kombuis is goed toegerus, kamers is ruim met 'n mooi uitsig na die veld. Die diere is volop en die staff is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Alles was wonderlik! Ons het baie lekker ontspan en gerus. Sal definitief aanbeveel. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan N
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Relaxing stay. Relaxing and comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariaan P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Lekker bosveld ondervinding. Dankie vir jou flinke diens om probleme uit te sorteer toe ons by die eenheid kom. Ons het lekker gebly en die diere wat op die voorstoep kom kuier het, was volop. Ons het lekker gebly en sal weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melany G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Ons het lekker gekuier. Lekker groot chalet en gerieflik geleë. Ons het baie lekker gebly en dit geniet. Ons is gereelde besoekers by Mabilingwe en was saam met my seun en sy 2 kinders daar. Die DSTV het nie gewerk nie en Monique het dadelik gereël om dit reg te stel. Die chalet is gerieflik, maar ongelukkig met inklokdag was daar beslis 'n groot tekort aan personeel, want die meisie het eers na 2 begin skoonmaak toe ons al wou inklok. Die chalet was baie deurmekaar van die vorige besoekers, en sy kon net soveel doen want ons het eers na 4 kon inklok. Ek blameer nie die meisie nie, maar Mabilingwe vir 'n personeeltekort op so 'n besige tyd, wat dit nie moontlik maak vir hulle om ordentlik skoon te maak nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindiwe M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2025

But the rest was an awesome experience, thank you. I was given chalet 270a & 270b; it was dusty on the couch and had webs in the corners, dirty especially 270a.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Je J
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jul 2025

Daar is onderhoud nodig om die eenheid te komplimenteer. Enkele spesifieke punte wat ek graag wil uitlig: Daar was geen ekstra warm komberse nie, wat in die koue nagte werklik nodig is. Geen WiFi was beskikbaar nie, wat in vandag se tyd amper as standaard verwag word. Daar was nie in 2 badkamers 'n badkamermat nie – wat onveilig en ongemaklik is ná 'n stort. Die toilet in die gaste-badkamer lek, en 'n emmer is geplaas as 'n tydelike oplossing. Die krane lek ernstig, wat onnet en slordig voorkom, en maintenance is nodig om dit netjies en bruikbaar te maak. Ons mors water. In van die slaapkamers is daar bloot ligte en drade sigbaar, sonder netjiese afwerking - dit het nooit gewerk en is onklaar of het net opgehou werk. Lyk regtig nie netjies nie. Die kombuis het gebuigde panne en feitlik geen bruikbare toerusting nie. Hierdie toerusting is regtig nie voldoende nie. Daar is ook geen gordyn in die sit/eetkamer nie, wat privaatheid benadeel, veral in die aand.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sheryl J
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Mrt 2025

Not a good experience. Needs care for sure. You will lose money on this place. Was very dirty. Cockroaches all over. Two leaking toilets. Had to mop with a towel, no mops in the house. Kitchen tap faulty. Faulty tap in one bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Mrt 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 508

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARBUdDSBJDBQopc9K6lPBVfoPGUpVxVuC65ns6XkmZs5sP7GYyr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 120 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.822903004627 28.061858097931
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang