Successfully reported
+35

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 300 R1 840 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart is 'n gerieflike selfsorghuis vir 6 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat.

Hierdie dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, ’n kombuis en ’n sitarea. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die badkamers het baddens en storte. Badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die ontbytkroeg geniet word en gaste kan in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan.

'n Privaat boma is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart is loopafstand vanaf die swembaddens, minigholfbaan, tennis- en muurbalbane, speelgrond, restaurante en winkels. Doendinge in dié groot reservaat sluit nag- en wildritte, skemeraandtoere, voëlkyk-geleenthede, safari's, en vele meer in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Lizette B
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend en gemaklik en sentraal. Fantastiese ervaring in die bos! Baie lekker gebly! Sentraal geleë! Baie dankie - ons het alles gehad wat ons nodi...
Sien meer
Sep 2025
Nerina B
Saam met vriende
5.0
Kon nie vir meer gevra het nie! Asemrowende naweek wegbreek! Kan definitief Elephant Lodge Unit 254 aanbeveel. Skoon, netjies en het alles nodig vir '...
Sien meer
Jul 2025
Danielle G
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Alles was wonderlik! Ons het baie lekker ontspan en gerus. Sal definitief aanbeveel. Baie skoon en netjies.
Mrt 2025
Lerato M
Saam met vriende
5.0
Marvelous. Very nice, I enjoyed myself.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Ina M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie ontspannend. Baie lekker, ketel was net stukkend.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 506

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 840
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 840
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 840
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARBUdDSBJDBQopc9K6lPBVfoPGUpVxVuC65ns6XkmZs5sP7GYyr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 840 per nag (plek vir 6) 120 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.822903004627 28.061858097931
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang