Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255A Naguil

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.6
Veiligheid
4.5
Louis N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

A cosy stay. Cosy and lovely to be so close to game and lovely boma - room itself well located and equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Naweek geniet en was weer eens ontspannend soos altyd. Alle diere gesien. Eenheid was netjies en skoon en het alles wat 'n mens benodig vir 2 persone. Is soos beskryf word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crissy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Tranquil and amazing animal experiences on our doorstep. Amazing. Tranquil. Memorable visits from the animals, especially the elephants at night!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan N
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Comfortable stay. Overall, the stay was relaxing and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Baie lekker kuier plekkie. Ons het ons kuiertjie geniet. Lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Sonskyk, diere, 'n vuurtjie in die aand. Dit was regtig lekker. Die twee dae was heerlik. Kombuisgeriewe was ietwat beperk, maar dit het nie gepla nie. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dickey V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Baie lekker ondervinding. Reservaat is baie mooi, baie wild. Kalahari Oasis is 'n juweel. Chalet kort aandag en was nie skoon nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Rustig. Ja, dit was baie lekker, dankie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Moses L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Perfect. Pleasant stay and the air was so refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2025

Baie rustig in die bos. Dit was ongelooflik rustig. Die aankoms prosedures en kodes is eers aan ons gestuur toe ek daarvoor moes vra. Ongelukkig lek die toilet en moet mens alewig die handvatsel gaan wikkel om op te hou lek. Die koue water kraan in die badkamer wasbak laat bitter min water deur. Van die skottelgoed was nie behoorlik skoon gewees nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 506

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNDMxODM4LTRhMTQtNDVmNC1hOWM4LTkzZWJjOWVkMGMyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 76 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.821861077465 28.062694947144
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang