Successfully reported
+27

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255B Kiewiet

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255B Kiewiet is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 2 mense in die Mabalingwe Natuurreservaat.

Die oopplan-eenheid beskik oor 'n slaaparea, 'n privaat badkamer, 'n kombuisie en 'n sitarea. Die eenheid is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort oorhoofs.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale, en die eenheid maak oop op 'n privaat boma. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255B Kiewiet is stapafstand vanaf die swembaddens, 'n mini-gholfbaan, tennis- en muurbalbane, winkels, restaurante, asook 'n speelgrond. Doendinge in die groot Mabalingwe Natuurreservaat sluit safari's, nag- en wildritte, sonsondergangtoere, voëlkyk en meer in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Sumarie S
Saam met vriende
5.0
Rustig en ontspanne. Baie dankie vir die vriendelike diens.
Sep 2025
Henry Z
Saam met lewensmaat
5.0
It was amazing! The chalet has everything you need and there are a lot of animals. Will definitely visit again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Melanie B
5.0
It was amazing. It was perfect. Money's worth. Neat and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Elard B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie Mabalingwe. Sal dit nooit vergeet nie. Dit was 'n great naweek by Mabalingwe. Die personeel is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Daar ...
Sien meer
Mei 2024
Liezl B
Saam met vriende
5.0
Heerlike vakansie plek om te rus en naby aan die natuur te wees. Baie lekker gebly. Die enigste klagte is dat ons eenheid se buitelig nie gewerk het n...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 508

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255B Kiewiet het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1Y2RhN2Q0LTQzZGQtNDA1MC05NmU3LTA5MGNkODkwZTdmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 63 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.822075306195 28.062566201111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang