Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265A Visarend

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Asemrowend en prentjie mooi. Dit was wonderlik, netjies en skoon. Alles wat jy nodig het, was daar. Diere volop en mak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharne M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Great place in nature. Such a great stay felt in nature. It has all the amenities needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties. Het baie lekker uitgerus by Elephant Lodge unit 265A Visarend. Beveel dit aan vir 'n paartjie of selfs enkellopend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Des S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Gerieflik. Verblyf is gerieflik, maar kan doen met opknapping.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Uitstekend. Baie lekker. Baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Rustig en mooi natuur. Ons het lekker gebly. Die unit is toegerus met die nodige, basiese eetgerei en beddegoed. Dis goed geleë in die reservaat - stapafstand vanaf swembad en winkel. Dele van die unit kort wel bietjie aandag en herstelwerk. Ons het ons tyd by Mabalingwe geniet, baie diere gesien, en lekker geëet by die restaurant. Ook 'n goeie wildsrit gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonumize U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

A wonderful weekend. I will definitely go back again. The room really needs a lot of maintenance. Lights not working, windows don't open, doors falling off cupboards, plastic on the couch. Otherwise, very neat and clean, has everything required. The experience outweighed the room flaws by far.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Izabel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Mabalingwe is 'n heerlike naby wegbreek plek. Ons sal beslis weer gaan. Dit was weereens heerlik by Mabalingwe. Ons sal net volgende keer in 'n ander eenheid bly. Kassie buite by wasbak se deure val af. 'n Persoon kan duidelik van buite af gesien word wanneer stort. Geen gordyne of blindings voor venster nie. Die kombuisgerei is nie goed nie. Kan nie die snymesse gebruik nie. Dit buig om en die groot lepel en vurk trek uit die handvatsels uit. Die een kastrol se deksel het nie 'n handvatsel nie en die ander kastrol het so bol onder dat dit nie op die stoof kan staan nie. Die ligging is perfek en die eenheid is voldoende indien daar aandag aan bogenoemde gegee word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elaine B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Lekker area, area is pragtig! Verblyf baie standaard. Die ligging is fantasties. Blyplek kort bietjie aandag. Beddegoed uitgewas, matras dun en van die ligte was buite werking. Min beddegoed vir winter, slegs een dun duvet. Toilet lek. Baie lekker buite braai area.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Siobhan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2025

Again, the resort was good. Restaurants and pubs were good. Accommodation was very bad. Mabalingwe is beautiful. But the unit was terrible, to say the least.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 508

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhM2FmNzYwLTFhZDktNDk2Ni1hZGYyLWI5YWM3YWQ4ZTgxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 74 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.821977929545 28.062437455078
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang