Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270B Patrys

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
4.5
Lizelle L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Baie rustig. Dit was heerlik om te ontspan en die huisie was baie gemaklik en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sello M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Fantastic. It was the most fabulous experience and the place is so beautiful. All the guests get to interact with others. It's amazing to stay in Mabalingwe, 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Baie lekker oord, maar die spesifieke eenheid kort TLC. Ons gaan al 'n geruime tyd Mabalingwe toe, en woon altyd in een van die Elephant Lodge se chalets. Hierdie spesifieke chalet kort so bietjie TLC. Die braai rooster was stukkend, en ons moes maar bakstene soek. Dalk nuwe beddegoed. Daar was slegs 'n enkele fleece kombersie van die beddens, gelukkig het ons ekstra komberse saam geneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Isaac M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Excellent. It was good. We had late visitors (elephants) at around 11pm. Though it was dark, it was exciting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Salomie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

This is our 2nd visit to Mabalingwe and the park never disappoints. I would recommend Mabalingwe Park - such a great place for family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Donald W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2025

Stay was ok, but will not book this unit again. Mabalingwe is a beautiful place, but the unit has a few issues that don't seem to be getting attention. The toilet door (as in a previous review) cannot close. The outside kitchen is not convenient as the light does not work and has not been extended into a proper kitchen like other units. The bathroom has not been updated like other units. The hot water pressure is inconsistent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Juandre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2025

Verblyf was nie op standaard nie. Verblyf was ok gewees, huis kort baie aandag. Huis het braai plek, maar geen braai toestelle nie en die rooster was gebroke gewees. Ek het die huis gasheer gekontak hieroor, maar het geen terugvoering gekry nie. Die mense is nie baie behulpsaam nie. Ons het elke aand in bruin water gestort. Met aankoms was die yskas ook nie skoon gewees nie en het glad nie 'n lekker reuk gehad nie. Die bosveld, area, diere en die natuur het wel opgemaak vir die ongemaklike verblyf.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Lischen C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Sep 2025

Not satisfied. Not nice, unfortunately all the cutlery, the few there were, was dirty and I had to wash it all before I could even use it. The kettle does not work and the boma has gaps where the wind comes through so it's ice cold even by the fire.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Janine L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

The stay was nice - you get what you pay for. The bathroom light did not work, the kettle looked old and did not work so well - it probably needs to be replaced, but overall the stay in the chalet was nice. The chalet was clean and the beds were comfy. I will go there again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tommie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Heerlike naweek wegbreek. Eenheid goed toegerus vir 'n naweek wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 508

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3Yjk5Y2NhLTBjZjctNDU1MC05MTMyLTFlMzg1NDEyNWJhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 36 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.821627372972 28.063081185242
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang