Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270B Patrys
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270B Patrys is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 2 mense in die Mabalingwe Natuurreservaat.
Die oopplan-eenheid beskik oor 'n slaaparea, 'n privaat badkamer, 'n kombuisie en 'n sitarea. Die eenheid is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort oorhoofs.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale, en die eenheid maak oop op 'n privaat boma. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270B Patrys is stapafstand vanaf die swembaddens, 'n mini-gholfbaan, tennis- en muurbalbane, winkels, restaurante, asook 'n speelgrond. Doendinge in die groot Mabalingwe Natuurreservaat sluit safari's, nag- en wildritte, sonsondergangtoere, voëlkyk en meer in.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 506
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270B Patrys het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang