Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Rianda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Bosveld-verblyf uit boonste rakke! Mabalingwe bly vir ons 'n gunsteling bestemming. Heerlike bosveldverblyf met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Kan dalk moontlik na die matras kyk asb. Heerlik! Werklik baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

We will be back. Perfection throughout. The accommodation was perfect, although the rear door to the patio was stiff to operate due to the rain swelling the door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dillan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Would go back again. The stay was good and embedded in nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carien B
Kort verblyf
4.2
Jun 2025

Baie rustig met waterstroompie en diere en voëls wat kom kuier op die stoep. Die ligging is goed en die uitleg van die huisie is goed asook die boma gedeelte vir braai. Die enigste probleem is, die plek is nie skoon nie en word half skoongemaak deur die skoonmakers. Ons moes die skottelgoed in die kombuis weer was, die yskas buite is vol vet en vuil en die ketel is vuil en moes eers gewas word. Die badkamer word half skoongemaak nadat die skoonmakers daar was. Sigaretstompies lê op die stoep, maar skoonmakers maak dit nie skoon nie. My voorstel is dat daar kwaliteit inspeksies moet wees by die skoonmakers.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Waarde vir geld. Baie netjiese plek, kluis sal na gekyk moet word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2025

Wonderlike natuur is altyd lekker. Grootendeels goed, behalwe - bure het boombox met harde musiek die hele naweek gespeel tot laat aand. Ons het gerapporteer, maar niks is daaraan gedoen nie. Die lapa se as is nie een dag skoon gemaak nie. Die tekorte in die huis is gerapporteer, maar niks is reg gemaak of opgestok nie. Meer aandag kan gegee word vir die prys wat mens betaal. Natuur is wonderlik - entertainment goed.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Steven V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Dit was baie aangenaam en die verkoeler was die wenner. Sal enige tyd weer wil gaan. Ja, die plek was skoon. Net die wasbak se pyp werk nie goed nie. Dit is los en was moeilik om die skottelgoed te was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sechubej M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Relaxing. It was amazing, the area is refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Game Reserve, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwYTdmYzk0LWM5NDYtNDM3ZC1hMWM4LTQ4OTc5MTViMzJkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 127 5 1 5 Mabalingwe Game Reserve R516 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.821296 28.062872
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang