Successfully reported

Mabalingwe Itaga 619

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wendy G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Spacious, beautiful home with stunning views and unforgettable family memories. We had an amazing stay in this beautiful and spacious home with stunning views over Mabalingwe. The kids had a blast playing table tennis, and while the pool looked very inviting, it was a bit too cold to swim. We loved making use of the outdoor braai and firepit in the evenings. During our stay, we also enjoyed great activities in the park, such as horse riding and a game drive, and we had a lovely visit to the bush pub. A truly wonderful experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermanus L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Baie lekker plek vir familie en vriende. Baie lekker plek vir familie en vriende. In die natuur met baie spasie om te ontspan, braai, kinders wat swem en alles wat jy nodig het. Sal weer gaan bly by Itaga 619.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erla H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Stress free, relaxing stay. We had a lovely stay at Itaga619. The house is very spacious with large, well-equipped bomas outside to relax in. The house is exactly as the photos portray it. The upstairs entertainment area with pool table/table tennis was very much enjoyed by our teenagers. Walter and Yolande were great, friendly hosts and responded promptly to all our queries. I would highly recommend this house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnette G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Rustig, stil, veilig, netjies. Die huis en onthaalarea is baie ruim en netjies. Beide swembaddens was skoon en 'n lekker lafenis. Die area is rustig, stil en veilig - net die regte plek om jou batterye te herlaai, voordat die "ratrace" weer begin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine H
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Pure tranquility. Great stay. Loved the expansive deck and private pool which gave us a front row seat to the wildlife. Interiors were both elegant and comfortable, with quality linens and great bathrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

De Wet J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2025

Great stay, one of the best entertainment areas. Stay was good; I would suggest better pillows and bedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Mrt 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren Nicholas M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2025

Lekker gebly, maar sou 'n paar goedjies verander voordat ek weer terug sou gaan. Ons het lekker gebly, maar daar was 'n reeks klein goedjies wat die algehele ervaring minder lekker gemaak het, bv: bourommel in sig van waar ons geloop en kuier het, die buite toilet/krane/shower het nie gewerk nie, die kombuis was nie volledig gestock met benodighede nie, daar was gebroke meubels in en om die huis.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariëtte S
Kort verblyf
4.2
Mrt 2025

Ons het die rustigheid en natuur geniet. Die area is rustig, stil en veilig. Vlakvarke, bosvarke en bokke was naby die huis. Die buite kuierarea is baie ruim en die swembaddens netjies en skoon. Die volgende het egter aandag nodig om dit 'n onvergeetlike ervaring te maak. Die huis was redelik skoon, maar benodig dringend onderhoud (krane in die badkamers is los, buitewasbak by die deur na die kombuis is verstop). Nuwe linne word ook aanbeveel. Die buite leefareas is goed ingerig, maar benodig ook dringend onderhoud (bv. die grasdaklapa lek, die toiletgeriewe by die lapa was nie skoon nie en kon nie gebruik word nie omdat daar nie water was nie, die banke wat in die grasdaklapa staan was stowwerig en het natgereën a.g.v. die lek in die dak). Waar items in die huis vervang is, is die stukkende of onbruikbare items nie verwyder nie, maar bo-op of binne in kaste gelos. Daar is 'n stukkende houtdekstoel langs die swembad en stukkende rottangstoele op die stoep wat onbruikbaar is. Die inrypad na die huis is nie geskik vir gewone motors nie - iets wat ons graag vooraf sou wou weet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 6, House 19, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2f50bcadf3387d2d45d7b12025adbacc016d26fc255fdc43ad1d5ba87b8d4a7cf5aed09e7dbc91876e65b269403ce21b945?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 8) 109 5 1 5 Portion 6, House 19 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.842008333333 28.048580555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang