Successfully reported

Mabalingwe No Regrets Lodge PRM146

Selfsorg

Resensies

1/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
1.0
Elzette V
Kort verblyf
1.0
Jun 2025

Vuil en glad nie waarde vir ons geld nie. Dit is die vuilste plek waar ons al ooit binne Mabalingwe gebly het. Skoene langs die ysbakkies in die kas, pleister van van die mure af. Geen hangkas vir klere nie, alles is vol goed gedruk. Kampstoele en stretchers en goed staan die wêreld vol. Dit is deurmekaar. Die vadoeke is vieslik vuil — vir hierdie geld kan hulle seker ’n bietjie Jik of ’n nuwe vadoek bekostig? Die kaggel is nie bruikbaar nie, want jy kan nie asemhaal indien jy dit waag om ’n vuur te maak nie. Nie een vol rolletjie toiletpapier in die hele huis is gelos vir die 10 gaste wat verwag word nie. Dan moet mens nog ’n admin-fooi betaal aan ’n vierdepartyplek wat namens die webtuiste en namens die eienaars die plek bestuur. En jy moet nog R840.00 addisioneel betaal vir die plek se skoonmaak. Wonder of die vorige mense dit nie betaal het nie? Die eienaars het mos nie geld nie. Hulle sê daar is ’n wildsvoertuig, wat ons baie graag wou gebruik, maar hulle sê dit is bespreek vir die naweek — net om daar te staan en glad nie aangeraak te word vir die hele naweek nie! Patetiese kliëntediens!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 24

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 7 220
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 220
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 7 220
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f3c67c3fb2a86c5b59777be2e0590514a4f81d71b88e591d0cab00238cfb7bc1d58d1cd46a802e27a2bf8740656c8c1287c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 220 per nag (plek vir 10) 1 5 1 1 R516 Thabazimbi Road Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.845975429488 28.047891162718
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang