Mabalingwe Siyanda Lodge PRM068
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516 Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R8 350 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Mabalingwe Siyanda Lodge PRM068 is 'n lieflike huis in die Mabalingwe Natuurreservaat in Bela-Bela en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die huis is ideaal vir familie en vriende wat op soek is na 'n rustige vakansie-toevlugsoord.
Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe. Die derde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 4 enkelbeddens en 2 kinderbeddens in die gemeenskaplike area.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n ingeboude braai, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Die huis lei na 'n stoep en 'n groot dek met 'n swembad. 'n Boma en braai-area is ook beskikbaar. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
4 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Chante Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R516 Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516 Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang