Beste Reghard, baie dankie vir jou terugvoer, baie bly julle het die kuier geniet. Mabel View is 2 jaar oud en ons het baie navorsing gedoen by die besluite oor ons slaapgeriewe. Ons bankbed het 'n futon van hoë kwaliteit en is spons, dubbel futon spons van 220mm dik.
Die dubbel en 3/4 bed is Cloud Nine bed. Sien asb. die stuk aangeheg vanaf vervaardiger. Ons het ook geen koste gespaar by die aankoop van hierdie geriewe vir ons gaste nie.
“Cloud Nine is a bed brand that is proudly manufactured in South Africa focusing on providing you with premium quality polyurethane foam mattresses. Cloud Nine boasts a luxurious range of products that are perfect for those who want to enjoy a great night’s sleep, as their slogan highlights: ‘Beds for the rest of your life’.
All Cloud Nine beds are made with you in mind, boasting features such as 100% allergy free, perfect for those with back aches and joint pain, zero motion transfer, posture support and different weight categories to suit everyone. With all this in mind, Cloud Nine creates beds that allow for no moving parts which accumulates to no noise and a disturbance-free peaceful night’s sleep. Cloud Nine mattresses offer a 15-year warranty and a 2-year guarantee.”
Besoek gerus https://cloudnine.co.za/ vir meer inligting.
Mabel View waardeer enige terugvoer en sal na elke gas se belang omsien, positief of negatief. Ons slaapgeriewe vir gaste is vir ons belangrik en ‘n groot aanwins tot elke gas se ondervinding en skep van tuiste weg van die huis.
Ons sien uit na jul volgende kuier en glo julle sal die verblyf geniet.