Mabel View
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Mabel Street, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Mabel View is 'n selfsorg-eenheid in Bellville. Hierdie verblyf is sentraal geleë en naby Tygervallei Winkelsentrum, besighede en restaurante.
Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 5 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n driekwartbed en 1 dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die eenheid lei na 'n binnehof met 'n ingeboude braai en 'n buite-sitarea.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n toesluithek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 77 Mabel Street, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Mabel View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Mabel Street, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang