Mabula Game Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 182 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabula Private Game Lodge, Mabula Private Game Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo
- Vanaf R6 326 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mabula Game Lodge is teen die agtergrond van die Waterberge in een van Suid-Afrika se voorste wildreservate geleë. Hierdie lodge is net 2 ure se ry noord van Johannesburg en in 'n 12 000 hektaar reservaat geleë wat 'n oorvloed fauna en flora, en die Groot 5 huisves.
Luukse slaapkamers spog met skoon, minimalistiese en elegante dekor met 'n tikkie Afrika. Opvallende, natuurlike kleure doem trots op en beklemtoon die etniese gevoel van die lodge. Meubels en spieëls is van donker Imbuiahout wat gekomplimenteer word met ryk teksture, materiale en blindings. Die mure is behang met etniese kuns.
Al die kamers is ingerig met lugversorging en badkamers wat 'n bad en stort het, asook gratis toiletware. Ander geriewe sluit platskerm-TV's, en suite-badkamers, telefone, haardroërs, kluise en koffie- en teemaakgeriewe in.
Wêreldklas-kookkuns word bedien in 'n groot verskeidenheid eetkamers waar prikkelende spyskaarte en die rustige atmosfeer van die Bosveld jou sal bekoor. Mabula Game Lodge het 'n verskeidenheid heerlike disse wat vegetariese opsies insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 47
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Mabula Private Game Lodge, Mabula Private Game Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo
- Gaste dink Mabula Game Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 182 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabula Private Game Lodge, Mabula Private Game Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang