Successfully reported

Mac Kenzie's Accommodation

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dirk L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies, luuks. Goeie diens. Als was 100% gewees! As ons ooit eendag weer in Oos-Londen is, sal ons beslis weer daar bly. Kon nie vir meer gevra het nie. Die uitsig is baie mooi, dit is rustig, skoon en netjies. Kamer is volledig toegerus. Ontbyt was lekker en diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rulien B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Highly recommended. Absolutely stunning place. I will go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik. Fantasties, netjies, ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Best ever place we have been to. Our host was kind, warm and always there when needed. She kept us informed on all events taking place around, loadshedding schedules. She's the best hostess and her self-catering home was always kept clean. We had the best stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annetjie
Mac Kenzie's Accommodation
You were 5-star guests!

Paul H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Ongelooflik goed! Verseker die tweede beste verblyf by enige gastehuis vir ons tot dusver. Moet nog die beste ondervind!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annetjie
Mac Kenzie's Accommodation
Beste Paul Wat n ongelooflike sweet review . Dit is nou regtig woorde wat my weer n huppel in my stap gee. Julle is 5 ster gaste. Dit was n voorreg om julle hier te kon hê. Mooi en n geseënde pad vir julle verder, geniet elke sekond van julle aftrede. Oos Kaap Liefde. Mac Kenzies

Rina B
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Stunning place - close to the mall. Very friendly host and extremely accommodating and helpful with my questions. Best sleep that I had - the cottage was very high standard and the location was certainly a piece of heaven in the city!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annetjie
Mac Kenzie's Accommodation
Dear Rina, Thank you for your lovely review. It was just a pleasure hosting you and your cute 4-legged children. Warmest Regards, Annetjie

Martilie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Rustige verblyf. Baie goed toegerus. Sal weer daar bly. Dit was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Fantastiese gasvrou. Het gevoel of ons by familie oorslaap. Skoon en netjiese eenheid. Rustige omgewing. Mooi uitsig oor rivier. Sal beslis weer by Mac Kenzie's oorslaap. Annetjie het ons ontvang soos ou vriende. Uiters skoon, netjiese eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annetjie
Mac Kenzie's Accommodation
Baie dankie vir julle mooi terugvoering. Om gaste soos julle te ontvang is net 'n voorreg. Beste wense vir 'n wonderlike res van 2021. Annetjie.

Dorethy H
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Dit was 'n wonderlike ervaring. Hierdie plek is voorwaar die juweel van die Oos-Kaap. Ons is ontvang met wonderlike gasvryheid en die hele naweek op die hande gedra Die kothuis was perfek vir ons behoeftes, die tuine is pragtig en ons kon ontspan en rondbeweeg sonder enige struikelblokke. Ek sal definitief weer by McKenzies kom bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annetjie
Mac Kenzie's Accommodation
Baie dankie vir julle mooi terugvoering, dit is altyd lekker om te hoor dat gaste dit geniet hier by ons. Die stilte en uitsig is beslis iets waarmee ons baie bevoorreg voel.

Neil F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Excellent accommodation! Gunther and Annetjie are wonderful hosts and their hospitality is beyond words. They have a beautiful and clean guest house which is highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 North Bend Lane, Dorchester Heights, East London, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxNDZlMjg2LThiMWMtNDZlYi05MTg3LWU3MjVkZGY4ZTQ4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 8 North Bend Lane Dorchester Heights 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.943194159381 27.898824389093
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang