Successfully reported
+34

MacGregors Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Ilkey Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 445 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pragtige Gastehuis in 'n sekuriteitsbeheerde woonbuurt met 'n rustige tuin in 'n rustige area in Pretoria se mees sentrale woonbuurt. Bied jou die hoogste vlak van diens in ses individueel-gestileerde kamers.

Al die kamers het en suite-badkamergeriewe, tee- en koffieskinkborde en TV's met satellietkanale.

Ander geriewe sluit in ADSL-internet, 24-uur sekuriteit straatpatrollie, parkeerplek op die perseel, haarstilis op die perseel, naeltegnikus op die perseel, en dit is vriendelik vir gestremdes.

Die eiendom word omring deur groot grasperke en bome en het 'n buiteswembad en braaigeriewe. Daar is ook 'n speletjieskamer en gedeelde sitkamer. Met sonkrag is die ligte altyd aan by MacGregors.

MacGregors is die perfekte plek vir oornag besigheids- of ontspanningsverblyf, klein funksies of vergaderings. Die gastehuis is net 700 m vanaf Pretoria se voorste winkelsentrum, Menlyn Park, en het maklike toegang tot die N1- en N4-hoofweë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ronelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Idilies. Uitstekend! Alles was perfek.
Feb 2025
Jacques G
Besigheidsreis
5.0
Beautiful place with the most stunning view over the garden. What a gem! I loved every moment staying at MacGregors Guest House with th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Arno M
4.8
Gemaklik, skoon en netjies. Uiterste netjiese perseel, tuin en kamer. Die eienaars was baie vriendelik.
Sep 2024
Hannes L
Besigheidsreis
4.6
Bekostigbare gastehuis in Lynnwood. Bekostigbaar en sentraal; kamers het alles wat jy nodig het.
Nov 2024
Ilze K
Saam met vriende
5.0
Pragtig, gerieflik en 'n lus vir die oog! 'n Gerieflike en veilige plek wat ek enige tyd weer sal besoek. Die gasvrou is baie vriendelik, die plek is ...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 60 Ilkey Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink MacGregors Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 445
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 445
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 445
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Ilkey Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d88bde3882b7730e5cc70afe7aa8ef13e7c64c48608ad549cab60692d9f19394e652f27bf194d341e514692a72dbe2cc385?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 445 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 60 Ilkey Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.777764304448 28.279345035553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang