Successfully reported
+23

Mackerel Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Mackerel, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 050 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Geleë in die kusgebied van Meer En See, bied Mackerel Holiday Home selfsorgverblyf, ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende.

Die ruim huis bied slaapplek vir tot 7 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer beide 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed het. Die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers, 1 met 'n bad, stort en toilet, en die ander met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Net langs die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste 'n braai-area geniet, gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en veilige parkering gedurende hul verblyf hê. Vir diegene wat wil verken, is Two Mile Beach 2.1 km weg en Mzingazi Gholflandgoed is 2.8 km vanaf die eiendom.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 19 Mackerel, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 050
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 050
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 4 050
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Mackerel, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a237bd027e7d994cd5aece7d6e265c21ff1187f51a58f0560b87963fe7a6e84bf3289cb569deebe94e2a59ec6475e9fc395?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 7 mense 19 Mackerel Meer-en-See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -28.776963261247 32.116976835777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang