Successfully reported

Mackers

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Sanchia B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Gelukkige vakansiegangers wat nie wou huistoe gaan nie. Ja, ons het. Ek vind net die badkamer en kombuisware nie heeltemal voldoende nie. Ons het gesukkel met die warm water in die badkamer, ons is nie gewoond aan 'n gasgeiser nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Mackers
Hi Simone, it gives us great pleasure to know that you enjoyed your stay with us. Visit us again soon!

Nicolene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Net 'n naweek weg van al die stad se geraas. Ons het baie lekker gebly. Mackers is 'n paradys weg gesteek tussen die berge, langs die Sabie rivier. Ons het in 'n kothuis gebly, die staproete gaan doen, so +- 4 1/2 km, glad nie maklik nie, maar beslis die moeite werd, die views is absoluut asemrowend. Ons is baie beïndruk met die eerlikheidsaspek van Mackers, dit laat jou dadelik tuis en gemaklik voel. Dan is daar ook die tente teen die rivier, waar om te begin. Al wat ek kan sê is dat ons vir seker weer sal teruggaan en ook die tent experience doen. Ek kan nie wag nie. Dankie vir jul gasvryheid, ons sal julle beslis gou weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Mackers
Hi Nicolene, thank you so much for your beautiful reviews, much appreciated, and so pleased that you felt right at home! Well done on doing the hike; it is certainly beautiful along the river. We look forward to welcoming you back to Mackers soon to try the glamping; you will love that too! Until next time, regards, The Mackers Team

Andre' J
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Sep 2025

Peaceful. Stay was good and peaceful, a good place to rest and relax. The road down to the cottages can be tricky and I suspect very slippery when it rains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Michelle
Mackers
Hi Andre, thank you for visiting us at Mackers. We are so pleased that you found the peace and tranquility that we offer. We hope to see you back soon!

Mohammed D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Awesome! Value for money! Awesome! Prime location! Nice and private. The road going down to the property was tricky, especially in wet weather. But manageable if you have a high-level vehicle and a decently strong motor. Also, the network is really bad and there's no WiFi. Nothing to really complain about. The place overall was a real pleasure to stay at and the hosts were very welcoming and warm. Would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Great! Very clean, neat, safe and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Mackers
Hi Christelle, thank you for your review. The peace at Mackers definitely allows you to reset and recharge. We certainly hope to see you back soon. From The Mackers Team

Albert P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Awesome mooi en skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul P
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Will be back. Very comfortable. Excellent facilities. Quiet. Remote but easily accessible. Seemed very secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Mackers
Hi Paul, thank you for visiting our comfy cottages. We look forward to welcoming you back soon.

Juliana C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Baie lekker gebly. Dit is baie rustig en mooi, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Mackers
Hi Juliana, ons is bly dat julle lekker gerus het en ons verblyf geniet. Ons hoop om julle weer te verwelkom.

Ursula V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Lekker, rustig. Was 'n wonderlike tyd saam vriende in gemak van stil, skoon, natuur, bos woonplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S93 Hazyview, R536 Sabie Road, Hazyview, 1464, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46560f6d6418cc188cc755b179b216e1a8806a7f3aac210dbb62f496af5e7edabaaa4a8d837c9ff765cba75aa787c4ccbcc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 S93 Hazyview R536 Sabie Road 1464 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.041758323036 30.969906437882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang