Successfully reported

Mac's Landing

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
3.8
Veiligheid
5.0
Jacques D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Fantasties! Fantasties gewees. Lekker huis met alles wat jy nodig het vir 'n rustige kuier langs die Breede. Maklik om te vind, baie veilig en gerieflik en sal enige tyd teruggaan! Oorgenoeg spasie vir kinders en grootmense - dit is ideaal vir gesinne met klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Mac's Landing
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle ‘n fantastiese tyd gehad het en dat die huis alles gebied het wat julle nodig gehad het vir ‘n rustige kuier langs die Breede. Dit maak ons baie gelukkig om te weet dat dit ideaal was vir julle gesin, veral met genoeg spasie vir grootmense én kinders. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom by Mac’s Landing vir nog ‘n spesiale wegbreek!

Cayley K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Enjoyed the stay. Well equipped. Quirky cute house. Very nice for big families as there are multiple kitchens and separate areas with individual entrances. The host was very helpful and we even got the groundkeeper who gave the house a high-level clean and made the beds in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Mac's Landing
Thank you, Cayley, for your kind review. Feedback like this is what we strive for. You and your family are welcome back anytime.

Cat H
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Pleasant and comfortable stay with a large group. Beautiful location right on the river. The house had everything provided for a pleasant and comfortable stay for a large family group. If there was a problem, it was addressed. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Mac's Landing
Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear that you and your family had a comfortable and enjoyable stay, and that the house had everything you needed. It was a pleasure hosting you, and we’re always happy to assist wherever we can. We’d love to welcome you back to the river again soon! Warm regards,

Andries M
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Apr 2025

Lekker maar kon baie lekkerder gewees het met 'n gasheer wat kommunikeer. Ek sal Mac's Landing aanbeveel, maar dan moet daar 'n paar dinge reggemaak word, soos 'n wasbak uitlaat, geut wat lek op 'n platdak wat raas in die nag, die hoofslaapkamer bed. Die airfryer wat gelys word, was ook afwesig. My hoof kopseer was dat die gasheer nie gereageer het op my kommunikasie gedurende die naweek nie. Ek moes hom skakel vir terugvoer nadat ons terug by die huis gekom het. Sy skoonmaakpersoon was baie vriendelik en hulpvaardig, maar kon nie self die probleme aanspreek nie. Die gasheer het wel aangebied om ons 'n naweek te gee nadat hy tyd gehad het om die probleme uitgesorteer te kry.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tony
Mac's Landing
Beste Andries, Baie dankie vir julle terugvoer en vir die feit dat julle Mac’s Landing aanbeveel het, ondanks die uitdagings wat julle ervaar het. Ek wil omverskoning vra vir die ongerief en vir die gebrek aan tydige kommunikasie van my kant af gedurende julle verblyf. Dit is nie die standaard waarna ek streef nie. Ek waardeer dat julle die spesifieke probleme uitgelig het — die wasbak-uitlaat, die lekkende geut, die bed in die hoofslaapkamer, en die afwesigheid van die airfryer. Ek het reeds die nodige herstelwerk gedoen om te verseker dat toekomstige gaste 'n gladde en gemaklike ervaring het. Die airfryer is ook vervang soos gelys. Ek is bly om te hoor dat die skoonmaakpersoon vriendelik en hulpvaardig was. Julle ervaring het my beslis bewus gemaak van waar ek kan verbeter, veral m.b.t. kommunikasie tydens gaste se verblyf. Dankie weer vir julle eerlike terugvoer. Dit help my om Mac’s Landing te verbeter vir julle én toekomstige gaste. Vriendelike groete,

Shane B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Feb 2025

Nice location, attention needs to be given to the finer details. Positives: very nice location, cleaner every day. Negatives: the house gets very hot (summer) but there is only one fan, no air-conditioning for a 5 bedroom house. It is affected by load shedding even though stated it's not.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Tony
Mac's Landing
Thank you for your feedback and for highlighting both the positives and areas where we can improve. I'm glad you enjoyed the location and appreciated the daily cleaning service — we do take pride in keeping the home welcoming and well maintained. Regarding your concerns: I’d like to clarify that while the house can indeed get warm in summer, a fan is available for every bedroom upon request. I’m sorry if this wasn’t clearly communicated during your stay — I’ll be sure to make this information more accessible for future guests. As for load shedding, our backup power system is currently connected to the lighting but does not support larger appliances. We're continuously reviewing ways to expand this system and improve the overall experience during outages. Your feedback on the finer details is appreciated, and we’re taking it seriously as we continue to refine the guest experience. Thank you again for staying with us, and we hope to welcome you back in the future under even better conditions. Warm regards,

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 167, Malgas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd794c19c47b14847305f938277c077140516b8ddae3788745361adbf9a11bb254da7d113b4a23c72a2a3922c20ba074b3f5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12) 5 5 1 5 Plot 167 Malgas 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.303682362322 20.589196384566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang