Successfully reported
+18

Blues Stay-Cottage

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Heights Drive, Kraaibosch Farm 195, Victoria Bay, 6528, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blues Stay-Cottage is in Victoriabaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of sakereisiger. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die pragtige kothuis, tussen die boomtoppe, beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan tot 2 gaste. Die slaapkamer is toegerus met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en die aparte badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is 'n lieflike kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf en daar word veilige parkeerplek op die perseel aangebied. Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Victoria Heights Drive, Kraaibosch Farm 195, Victoria Bay, 6528, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blues Stay-Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Heights Drive, Kraaibosch Farm 195, Victoria Bay, 6528, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf0804a9fb3eaf4669f34c13eeb4a7cf9fb22d5de2af9a3c3c868ab9e680ceb3c1ef6da7accea9944959f33f561e2b9b10db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Victoria Heights Drive Kraaibosch Farm 195 6528 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995332591888 22.540333607977
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang