Successfully reported

Madikwena Crocodile and Game Farm

Selfsorg

Resensies

1/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
1.0
Liesel V
Kort verblyf Gesin met tieners
1.0
Jan 2020

Dit was aaklig. Om 1 ster te kies is te veel. Die foto's verteenwoordig glad nie wat ons daar gevind het nie. Daar is niemand om die gaste te ontvang nie, vuil, verwaarloos. Sal nie eers my vyand soontoe verwys nie. Ek weet nie hoe gradering vir hierdie plek gedoen is nie, maar ek dink nie daar kan enige gradering voor wees nie, ek weet nie hoe kan die webtuiste dit enigsins adverteer nie. Dit was 'n absolute teleurstelling. Ek sal nie eers R200 per nag betaal om daar te bly nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madikwena Game Farm, Skuinsdrift, 2851, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYudrUO6zxWUFVGUwAJ3DW9jRN8rRwyjI9gwQdbrFOVb1vF59Iq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 1 Madikwena Game Farm Skuinsdrift 2851 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.419463831641 26.361856379945
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang