Successfully reported
+16

Maerose Hillside Chalet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 13 George Rex Drive, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 545 per nag, vir 4 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Maerose Hillside Chalet is op die Knysna-strandmeer se oewer in die Under Milkwood Chalets-oord geleë en bied 'n rustige wegbreekplek met 'n pragtige uitsig oor die strandmeer en op die Outeniekwaberge in die verte.

Die chalet bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad of 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke en dit lei na 'n sondek met braaigeriewe.

Knysna bied 'n rits besienswaardighede en aktwiteite soos stap, gholf en voëlkyk. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Clary Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 69

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 13 George Rex Drive, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maerose Hillside Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 545
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 545
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 545
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 13 George Rex Drive, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00a816a189d1223ce9849e60a7feeafc0e8b520e12900c0a005f87cd6491acec49fae941e21b1284b16373270cf4f84a0356?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 545 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 13 George Rex Drive Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.07547124638 23.06251839633
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang