Magalies B&B @ Langenhoven Park
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Sarel Pretorius Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
-
Vanaf
R980R882 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Magalies B&B @ Langenhoven Park, perfek geleë in Bloemfontein, is stapafstand van Langenhoven Park en bied gaste verblyf in 'n veilige stedelike omgewing.
Hierdie eiendom bied 2 gastekamers, elk met slaapplek vir tot 3 gaste op 'n slag. Die kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Elke eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met DStv beskikbaar. Buite is daar 'n privaat patio met sitplek.
Die eiendom bied veilige parkering en is gerieflik geleë naby winkelsentrums, restaurante en baie ander plaaslike besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lezane Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 12 Sarel Pretorius Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Sarel Pretorius Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang